ACSV

Al die projekte wat by die VCSV aangepak word, is om ons jongmense se leefstyl te verander.
Daar is vanjaar ‘n jeugkamp in samewerking met al die gemeentes in Virginia te Kroonstad gehou. Dit is bygewoon deur 80 van ons leerders vanaf gr. 8-12 en die sukses van die kamp is toe te skryf aan die samewerking van die skool, kerk en gemeenskap. Daar is ook ‘n aansit-ete gehou deur die kringleiers vir die skool se terreinwerkers om dankie te sê vir hulle werk by die skool. Hulle het baie spesiaal gevoel en dit baie waardeer.
Dear parents, please remember the school and learners in your prayers. We know that JESUS IS THE ANSWER and He will carry us into the future as He has done in the past.