Henties Fees
Hentie het die afgelope paar jaar Fees gehou. Die Fees strek so oor 'n week of twee. Die verrigtinge sluit in, 'n opvoering, Mnr. en Mej. Henties, die Derby dag en nog vele meer.
Geen datums vir 'n Fees is vir die jaar vasgestel nie. Dit sal egter hier verskyn sodra dit bekend gemaak word.
Fees Ko-ordineerder :
Paul LamprechtTel : 057 212 7884
Sel : 083 500 7586
Die skool kan ook gekontak word vir meer besonderhede.
