Hokkie
The senior hockey girls started their season this year by taking part in the Senior
Indoor Hockey League.
Tydens die Aprilvakansie het die eerste hokkiespan aan ‘n kliniek in Margate deelgeneem.
Baie geluk aan Lezandra Lessing wat gekies is vir die Lejweleputswa 0/18 span.
Mnr. R. Badenhorst en me. M. vd Merwe het provinsiale gradering van 2 behaal en mag dus
optree as skeidsregters vir 1ste spanne. Me. B. du Plessis het ‘n provinsiale gradering
van 3 en me. N. Ras ‘n gradering van 4.
Geluk aan Alicia Koekemoer, Kershney Sheppard en Lezandra Lessing wat hulle
skeidsregterseksamen geslaag het met ‘n provinsiale gradering van 4.
