Netbal
Die 2011 netbalseisoen het afgeskop in Februarie toe daar begin oefen is.
Ons het aan verskeie sportdae in Bloemfontein en Brandfort ddelgeneem, waar ons gemengde
welslae behaal het.
During the April holidays the First Team went to a tournament in Potchefstroom where they
were coached by Shelley Norris, the head coach of the first netbalteam of the University
of the Northwest.
In die liga het ons maar harde bene gekou, maar baie geluk aan die 3de en 4de spanne wat
beide derde in die liga geeindig het.
Die volgende spelers is gekies vir die Lejweleputswa-spanne :
| Elrain Terblans | Lejweleputswa Netbal 0/14 |
| Cheila Tembe | Lejweleputswa Netbal 0/14 |
| Shirley Pelser | Lejweleputswa Netbal 0/15 |
| Soria Beyneveldt | Lejweleputswa Netbal 0/16 |
| Makabelo Moloi | Lejweleputswa Netbal 0/16 |
| Selina Helepi | Lejweleputswa Netbal 0/17 |
| Shirley Moroenyane | Lejweleputswa Netbal 0/17 |
| Palesa Moeketsi | Lejweleputswa Netbal 0/18 |
