Nuus / News

Skool Open

18 Januarie 2012 om 08H00
Die Kantore is reed Maandag 16 Januarie oop tussen 08H00 en 13H00.

R600 per leerder betaalbaar die dag as die skool begin.
Selfs leerders met beurse moet die R600 betaal.

Busgeld R500 per leerder per kwartaal. Vooruitbetaalbaar.

Verbruikerstudie-leerders R150 per jaar. Vooruit betaalbaar.

Matriekuitslae sal 5 Januarie 2012 om 08H00 by die skool beskikbaar wees.

Voorkoms en skooldrag moet vanaf die eerste skooldag korrek wees.