Reunies

Die Klas van 1992

Die matrieks van 1992 beplan reunie die naweek van 24 - 26 Februarie 2012 by die Aldam Estate. Meer inligting sal gegee word sodra ek dit ontvang.

Volg die skakel en gaan na hul Facebook blad.