Tennis
Ons tennisspelers doen so stilweg uitstekend en het vanjaar weer pragtige
prestasies behaal.
Drie van die sewe ingeskrewe spanne in die liga is onoorwonne in hul onderskeie ligas,
nl. Seuns 0/19B, Seuns 0/15B en Dogters 0/15C. Die Seuns 0/19A, asook die Dogters 0/19A
het tweede in hul liga geëindig.
Die volgende spelers is op die Noord-Vrystaat ranglys :
| Robert-James Claasen | Seuns 0/19(Regs op foto) |
| Johan Jonker | Seuns 0/19 |
| Raymond Bartlett | Seuns 0/14 – Nr. 1(Links op foto) |
